Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Rooi Towenaar
Rooi Towenares

(image) (image)

Na hulle hul vakleerlingskap suksesvol voltooi het, verruil hulle die blou kleed van 'n leerling vir dié van 'n meester. Die gewone mense besef nie aldag hoe belangrik hierdie verandering is nie en noem hulle dikwels Meester Towenaars verkeerdelik 'Rooi Towenaars'. Verder wor die simboliek van die rooi kleed ook dikwels verkeerd geïnterpreteer as sou dit beteken dat dit die towenaar se vermoë om vuur uit lug uit op te tower aandui. Al is dit 'n nuttige toertjie, word dit allerweë beskou as 'n krasse toepassing van die kennis wat hulle met moeite versamel het. Al is hulle fisies maar swak en is hulle nie as vegters opgelei nie, het 'Rooi Towenaars' 'n hele paar toertjies in hul moue, insluitende die vuurvlamme wat hulle volksnaam gevestig het.

Spesiale Nota's: Die Rooi Towenaar se vuurballe het baie toorkrag en daarom is die waarskynlikheid dat hulle gaan tref altyd hoog.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent.

Bevorder na: Towenaar
Bevorder na: Opper Towenaar Silwer Towenaar
Skuiwe: 40
LP: 42
Beweging: 5
EP: 100
Vlak: 2
Orde: neutraal
IDRed Mage
Vermoëns:
(image)staf
impak
6 - 2
nabygeveg
(image)vuurbal
vuur
8 - 4
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur10%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen320%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud250%